# of occurrences |
# of sentences |
Sample sentence |
0 |
2815 |
‘n Kamp van ‘n leeftyd. |
1 |
2773 |
Baie dankie vir jou mooi woorde. |
2 |
1949 |
Bely voor Jesus: "U is die opstanding en die lewe, en dat elkeen wie in Hom glo SAL lewe, al sterwe hy ook". |
3 |
1149 |
Die gebou is opgerig met fondse wat die ouers ingesamel het, terwyl die Eden Distriksmunisipaliteit ‘n stewige bydrae gelewer het vir die finale afronding en die aanbring van ‘n afdak. |
4 |
646 |
Neels en sy broer Johannes (Woemie) (g4) is met hul aangetroude stiefsusters getroud. |
5 |
343 |
Drie van Willem se vier broers sou in hierdie oorlog op die slagveld omkom, en Willem self sou in 1584 in Delft deur ’n sluipskutter in diens van Spanje vermoor word. |
6 |
167 |
Maak gebruik van inligting tot jou beskikking Deur gebruik te maak van die internet, handleidings, inligtingsgidse en selfoondienste is Casper altyd op hoogte van die nuutste en regte tegniese inligting. |
7 |
78 |
Die Keurboomsrivier-Natuurreservaat verhuur kanoes vir daguitstappies rivier-op, maar jy kan ook jou eie boot, waterski' s en seilplank bring. |
8 |
44 |
Lees meer… Berig – Burger – 2009 03 11 – Fees huldig boekmense en storiesmede Die Woordfeesprogram, wat op 6 Maart ‘n aanvang geneem het, het gepas begin met ‘n woorduuraanbieding oor die blywende vreugdes van Audrey Blignault, ‘n boekmens by uitstek. |
9 |
21 |
The Writer’s Brush In haar kommentaar op Andries Bezuidenhout se nuutste blog-inskrywing verwys Marlise na die boek “The Writer’s brush” wat deur Donald Friedman saamgestel en deur Mid-List Press (Minneapolis) uitgegee is. |
10 |
7 |
Nuwe swart senior bestuurders kom gewoonlik met ‘n nuwe struktuur (vir die volgende 5 jaar), maak miljoene uit die firma in salarisse, en miljoene uit bonusse wat die ander werkers nie beskore is nie, en beweeg aan. |
11 |
3 |
Tuis Nuus Opvolgkursus in berading Almal wat die Basiese Beradingskursus in 2010 of 2011 gedoen het, word uitgenooi na Elize Morkel se Inleiding tot Narratiewe Terapie, Woensdagaande 19:00 - 21:00 op 3, 10, 17 en 24 Augustus en die koste is R50. |
12 |
2 |
Hoërskool Randburg - Johannesburg, Suid-Afrika Tuisblad Sentrum vir Akademiese Uitnemendheid Sentrum vir Akademiese Uitnemendheid Hoërskool Randburg se kernbesigheid is akademie, daarom die ontstaan van 'n unieke Sentrum vir Akademiese Uitnemendheid. |
13 |
2 |
“…Ek het hulle in julle hand gegee en perdebye voor julle uit gestuur, wat hulle voor julle uit verdryf het, — die twee konings van die Amoriete — nie deur jou swaard en nie deur jou boog nie. |
15 |
1 |
Anke Erasmus – Junior Victrix Ludorum Skoolhoof Louis Campbell wens Johané Pistorius geluk Christiaan Kruger is aangewys as Senior Victor Ludorum Harry Moabe is aangewys as Junior Victor Ludorum Machauka dirigente kap dit uit! |